31 December 2018: NAPIER
The end of 2018 is upon us! And think we are the first to
get there,haa haa sailing the seas of New Zealand.Today we were in Napier on a
beautiful hot summers day.Hubby was supposed to be off for the day but they had
a drill so he had to stay behind,duty calls
Ek is eers strand toe en moet se glad nie so mooi soos ons
strande nie,hierso is dit swart sand en grof.Die klippe oppad see toe gee jou
eers n workout wat skrik vir niks,jy sak so weg in die klipperige strand, so
dis kos werk en jy moet trap!Nie lekker nie.
Baie dryf hout langs die see en sou wat wou gee om dit te
kan optel vir huis toe vat.Toe is dit weer tyd vir n draai maak by die mooi
tuine in die dorp en daarna was dit winkels toe.Teen die tyd is ek maar
wankelrig en stofk flou van die gestap en die hitte, dink ek het my gister uit
my comfort zone gestap!!!
Eers by starbucks gestop vir die ou bekende free wifi sessie
en toe is dit weer skip toe met die shuttle bus.Omdat ons teen 1.30 terug moes
wees op die skip was dit maar n kort dag vir rondloop.Dink n droee nuwe jaar
wag op ons twee skipkatte en seker n vroee aand dink nie ek gaan hom kry om te
wag vir die nuwe jaar nie.
1 Jan 2109: Tauranga New Zealand
We are in this lovely port for New Years Day!! Only snag
hubby standing in for partner, so he not going anyware.This is the place with
the little mountain Mount Maunganui the
first place we docked in when we arrived in New Zealand.Not so cool today and
made the mistake of not putting my costume on otherwise I would defnitely have
gone for a swim,kon die ou jaar afgewas het soos ons mense se!!!
The beaches were packed and everyone was having a good
time.My firt stop was another little mountain right next to the beach Mount
Drury and was so lucky to be at the top of this mountain all on my own with the
most beautiful views over the town,beach and mountains.Think it was too early
after the night before,haa haaa that’s is why I had it all to myself.
Then I decended to go and see what Moturiki looks like
another little speck of land that looks like an island that jotts out into the
sea.Lyk vir my soos al die swart vulkaniese stukkies land wat orals kop uitsteek.
Oppad terug was dit tyd vir skoene uittrek en al langs die
strand stap en skulpe optel,die broek was nader pap nat, was net te lekker om
bietjie af te koel.Right next to the beach the caravan park was full to the
brim and all open spaces were packed with tents and caravans.Must admit that
the caravan tents do look a tad old! Like when we were growing up,dieselfde strepe
en patrone.
Then it was time for a little spoil,gelato icecream and some
lime and bitters to celebrate the new year.Was maar toe droe bek op die skip en
ons was in die bed voor die nuwe jaar gearriveer het,wakker geword van die
kaptein wat oor die interkom stelsel die countdown gedoen het, baie boring, nes
ou mense.
Were on deck 7 with our sailaway from this beautiful place and saw another route
that we can do with our next visit.
2 Januarie 2019: Auckland New Zealand
Wel vandag was ons vroeg in Auckland,so ek is net na ontbyt
die strate in,ons was eintlik so vroeg dat die winkels nog nie eers oop was
nie! Dadelik n yskas magneet gekoop en toe is dit net rondloop en alles bekyk.Het
natuurlik die mooiste Merino wol goedere
net baie duur,so dit bly net by kyk en vryf.
Die toeriste het ook naderhand uitgekruip en hulle was
omtrent bedrywig met die ferry bote wat mens vat na al die klein eilande wat om
Auckland gelee is.Dink dit moet nogal lekker wees as jy tyd het om al die
plekkies te besoek lyk prentjie mooi
Ek is die strate op en af en toe is dit tyd vir onderbroeke
soek, ja onderbroeke,lyk my die skip wassery speel klaar met enige materiaal en
liefie loop nou op dun ys met nate wat lostrek en gate ,lyk soos n boemie!!!
Dis n geval van een aan die bas een in die kas en een in die was.So mnr sit nou
met n groot aussie fern onnie en die fern is jy weet waar,haa haaa.Soos die
kids sal se TMI(too much information) gelukkig is die blog net vir my familie
en goeie vriende!
So nou le 2 see dae voor en dan is die volgende roete nogal
lekker,almal nuwe plekke op die 12 dae cruise.Besoek ook Brisbane so gehoop om
vriende te kan sien maar hulle werk en ons is net vir die dag daarso so dit
gaan nou nie uitwerk nie,next time.
No comments:
Post a Comment