10 December 2018: @ SEA
Dusky Sound/Doubtful
Sound and Milford Sound
Today we are sailing in New Zealands largest fiords , Dusky
Sound a place that Captain Cook witnessed over 240 years before us when he
discovered Dusky Sound and he returned 3 years later to spend time observing
the widlife which had impressed him so on his first visit.This fiord is 40 km
long and 8 km wide.
Doubtful Sound is the longest and deepest fiord is 42km long
and 421meters deep.Moet bieg het nogal gewonder hoe diep die dele is waar ons
so lekker en stadig deur seil!!!
The last one we visit is Milford Sound en hy het die mooiste
watervalle gehad,die een waterval se water kom nie onder nie want die wind waai
so erg partykeer dat dit die water wegwaai voor dit onder kom,nog nie van so
iets gehoor nie!
Also told us that is a very special place to visit and you
have to book years in advance and also very costly.Saw a few other small boats
while we were sailing up and people on
canoes ,vir my bietjie rof gelyk,last week the ships could not sail in because
of bad weather, was to windy and rough.
Het na die gym eers gaan ontbyt eet en toe op n heerlike
sonskyn dag met net n effense windtjie op die oop dek gaan sit om die mooi dele
te besigtig. en laat middag is dit tyd vir die diep see ,vir 2 dae voor ons
Donderdag in Sydney weer dok vd volgende passasiers.
Volgende roete is Melbourne, Hobart Tasmania en Burnie
Tasmania voor ons weer terugkeer Sydney toe,so sien vreeslik uit weer 3 nuwe plekke,so
tot volgende keer mooi loop.
No comments:
Post a Comment