Sunday, December 2, 2018

1 December 2018: Sydney Australia

Ons is meer as n uur laat weg uit JHB maar het n goeie vlug gehad tot in Perth Australie,ek was baie bly vir my isle seat,so kon kom en gaan soos ek wil sonder om iemand te pla.
Moet erken die tydzone ding maak mens deurmekaar want my horlosie se dis 14h00  en die son moet nog hoog sit en land in Perth en dis  22h30 local time en donker!!!

Ook maar goed ek was veronderstel om 4 ure layover tyd te he want met die 1.30 laat vertrek in JHB kom ek ook net betyds by my hek vir my vertrek in Perth. Ek land eers in Sydney 22.30 die nag en ons het n mediese noodgeval op die vliegtuig gehad so moes sit en wag vir die para mediese ouens om eers die pasient te kom haal voor ons kon afklim en so verpas ek die hotel shuttle se diens met 15 minute wat 23h00 ophou en moes ek n taxi tot by hotel neem,die trippie kos my $30 en met hotel shuttle sou dit $7 gekos het maar teen die tyd wil ek net by die hotel kom.

Wel want n verassing!! Nie n plek waar ek weer sal oorbly nie,die beddegoed het darem skoon gelyk maar verder nie baie skoon en netjies nie.Moes toe ook stywe nek le en slaap want geen haardroeer om die volgende oggend my hare mee droog te blaas nie,so dit vertel seker n storie of se alles van die verblyf.
Word wakker in Sydney en die TV programme in Amerika se dis 30 November,wel toe het ek weer vir n oomblik gedink,het ek my datums reg??

Baie bly om te weet vandag is dit skip toe,die rit kos my toe $50 met n baie aangename man wat oorspronklik van Egipte kom,hy se dis beslis n plek wat mens op jou bucketlist moet sit en moet bieg nog nooit daaraan gedink nie.
My liewe man se toe vir my ek moet by die cruiseterminal wees wat naaste aan die Opera huis in Sydney is en my bestuurder se ok met geen adres wat ek kan gee nie moet ek net nie vir hom kwaad wees as dit die verkeerde plek is nie.

Gelukkig toe ons die plek nader toe sien ek die skippie in die verte en weet nee ons is by die regte cruiseterminaal.Baie verlig !!Liefie af vir die dag so toe kon ons darem gaan rondloop vir n rukkie, voor dit tyd was om op te klim.Sit nog lekker met ons almond croussants en koffie drink toe n vrede kwaai Austaliaanse seemeeu op ons kos afpeil en wraggies met pakkie en al ons gedivebom het en ons pakkie by ons voete laat val.n Behoorlike verassings aanval,dit nie sien kom nie,van agter aangeval!!!

Gelukkig kon ons dit red maar ook net net,ek se nogal vir liefie nou moet ons versigtig wees maar was nie wakker genoeg nie, die klein bliksem kom terug en steel wraggies die laaste stukkie uit sy hand en die keer het hy ordentelik gevat en is weg met die croussants!! Het hoeka gedink in die land kan ons maar relax nie vir een oomblik gedink moet op ons hoede vir diertjies wees nie,haa haaaa.




2 December 2018 : @ SEA

Left Sydney on time enjoying a beautiful sunset while passing the famous Sydney Opera house and Sydney bridge in the backround.Just after we passed huge cliffs our pilot got us out to sea and he was picked up by the pilot boat in rough seas,then I realised I think this trip over the ocean towards New Zealand could be a bit rough,and we rocked and rolled all night long but just what I needed to sleep like a baby!!

Tried the gym this morning but must admit was not bright eyed and bushy tailed,so decided a visit to the steam room to wake me up and off I went.While in the steam room a lady came in telling me to not be worried for she was going to do heavy breathing but did not say anything else, so that is where the conversation ended.

Wel na n ordentelike sweet sessie besluit ek nee voor ek flou val laat ek gaan stort en terwyl ek stort hoor ek die vrou begin sing en sy kan sing sommer ordentelik.So when she comes out of the steam room I say wow, you have the most amazing voice,just to be told well I am warming up for tonight  show!!
Then I realised she must be the lead singer in the show and to make this worse I say, well this is like telling someone they should be in Hollywood and they are some or famous actress that I don’t know.She says well it is something like that and I wish her well for tonights show.

Needless to say late afternoon the guy who does the announcements  tells us about tonight show and main singer is Brenda Eduards from West end Story toe weet ek ,ok you did put your foot in it!!! Haa haaaa So tonight I will be going to the show to go and hear my steam room lady sing.Tomorrow we are at sea and then we arrive in Auckland on Tuesday the 4 December .




No comments:

Post a Comment

23 January 2019: Napier New Zealand We arrived in Napier early on Wednesday morning but were only going on our excurtion at 11.45 so co...